HESSEQUA NUUS - Die streek beskik oor verskeie natuurreservate en is elkeen 'n besoek werd.
Hessequa
Albertinia: Die Garden Route Game Lodge is slegs 'n paar kilometer buite Albertinia op die N2, rigting Mosselbaai.
Langeberg
Heidelberg: Die Grootvadersbosch Natuurreservaat net buite Swellendam en die Buffeljagsrivier. GPS: 33 59 08.4 S 20 49 24.7. Kontaknommer 028 492 0001.
Suurbraak: Suurbraak missionary village, 20km oos van Swellendam on the R324. Kontak Ernie Mellet by 079 333 0055 of erniemellet@gmail.com
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'